Discontinued App

LitNet Akademies

Hierdie LitNet Akademies-toepassing gee jou direk toegang tot al die artikels wat in en rondom LitNet Akademies gepubliseer word. `n Gebruiksvriendelike ...

Discontinued App

Description

Hierdie LitNet Akademies-toepassing gee jou direk toegang tot al die artikels wat in en rondom LitNet Akademies gepubliseer word. ’n Gebruiksvriendelike ontwerp maak dit maklik om tussen die ses afdelings, Geesteswetenskappe, Godsdienswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte, Gesprek en Skole, te navigeer. Blaai deur die jongste artikels en lees 'n volledige artikel op jou iPhone of iPad. Jy kan kommentaar lewer op artikels, dit op sosiale media deel, of die skakels per e-pos aanstuur. Jy kan ook kies om kennisgewings te ontvang wanneer ’n nuwe artikel in die afdeling van jou keuse verskyn. Die LitNet Akademies-toep is gratis.

More

Technical specifications

Version: 1.17

Size: 1.63 MB

System:

Price: 0,00 €

Day of release: 0000-00-0

Comments about LitNet Akademies

*We won´t use your data for marketing purposes, we only need to check your email
We use cookies to improve our services and tailoring our ads to match your requirements and navigation habits. Accept · Read more