Discontinued App

Seisoene

Featured in New and Noteworthy Seisoene bestaan uit 4 Aktiwiteite. (Legkaarte, Vorms, Tel en Aantrek Speletjies) Hierdie pragtige app is pret om te ...

QR Scan this code with your mobile device to download this app

Description

Featured in New and Noteworthy Seisoene bestaan uit 4 Aktiwiteite. (Legkaarte, Vorms, Tel en Aantrek Speletjies) Hierdie pragtige app is pret om te speel terwyl dit basiese begrippe by die kind vasle. Die app bestaan uit 4 aktiwiteite. (20 stuk legkaart, vorm herkenning, tel en 'n aantrek speletjie) Elke aktiwiteit word herhaal vir elke seisoen met grafika wat by daardie seisoen pas. Die aktiwiteite is ontwerp om die voorskoolse kind te leer van basiese vorms, getalle, liggaamsorientering en die verskille in die seisoene. Vir die kleiner kind is daar 'n stem wat die getalle en vorms uitlees, terwyl die teks ook sigbaar is vir die ouer kind wat leer lees. Die kind word aangemoedig om die aktiwiteite te voltooi deur 'n vorm van beloning aan die einde van die aktiwiteit. Die app bevat goeie kwaliteit grafika en klanke wat dit onweerstaanbaar te maak. Also available in English as Seasons by Cleverkiddo

More

Technical specifications

Version: 2.0

Size: 49.01 MB

System:

Price: 0,00 €

Day of release: 0000-00-0

Comments about Seisoene

*We won´t use your data for marketing purposes, we only need to check your email

Do you know how to install the app?

Download Seisoene free

We use cookies to improve our services and tailoring our ads to match your requirements and navigation habits. Accept · Read more