Discontinued App

Stories uit die Bybel vir kleuters

Stories uit die Bybel vir kleuters is ’n Bybel-app wat op elke bladsy animasie en klanke het wat kinders sal geniet. Die stories word vertel in kort, ...

QR Scan this code with your mobile device to download this app

Description

Stories uit die Bybel vir kleuters is ’n Bybel-app wat op elke bladsy animasie en klanke het wat kinders sal geniet. Die stories word vertel in kort, eenvoudige sinne wat fokus op die illustrasies en interaktiewe animasie. Also available in English as Stories from the Bible for Toddlers. Sluit die volgende in: 20 Bybelstories met kleurvolle illustrasies deur Gill Guile. Die kort, maklik verstaanbare stories is Bybelgebaseer en geskik vir kleuters. 50 animasies wat deur aanraking geaktiveer word met byklanke en musiek deur Christian Ehlers. Drie maniere om hierdie Bybel-app te lees: “Ek lees self” – Lees die stukkies self soos ’n gewone boek. “Lees vir my” – Die stukkies word vir jou voorgelees. “My opname” – Voorsiening vir drie van jou eie opnames sodat jy later daarna kan luister. Inhoud Toe God die wêreld gemaak het Noag se ark ’n Hoë toring Moses in die mandjie Weg uit Egipte Die Tien Gebooie Die mure van Jerigo Simson Dawid en Goliat Daniël en die leeus Jona en die groot vis Baba Jesus word gebore Die groot visvangs Deur die dak na Jesus toe Jesus gee die mense kos Jesus maak die storm stil Lasarus, staan op! Jesus word gekruisig Jesus lewe! Terug hemel toe Oor ons Christian Art Kids is ’n handelsmerk van Christelike Uitgewersmaatskappy, en is daaraan toegewy om God te verheerlik en Jesus Christus te dien deur die kreatiewe ontwikkeling, publikasie, verspreiding en kleinhandelbemarking van Christelike lektuur, Bybels en Skrifgefundeerde produkte. Ons ontvang graag terugvoer en resensies oor hierdie produk. Besoek ons by http://www.cumuitgewers.co.za/ Besoek ons op Facebook: https://www.facebook.com/ChristelikeBoekeSA

More

Technical specifications

Version: 1.0

Size: 69.05 MB

System:

Price: 8,48 €

Developed by Christelike Uitgewersmaatskappy

Day of release: 2012-03-27

Recommended age: 4+

Comments about Stories uit die Bybel vir kleuters

*We won´t use your data for marketing purposes, we only need to check your email

Do you know how to install the app?

Download Stories uit die Bybel vir kleuters

We use cookies to improve our services and tailoring our ads to match your requirements and navigation habits. Accept · Read more